Vorentoe in christus
Ons is doelbewus in die maak van dissipels, want dit is wat Jesus van ons verwag!
Vorentoe in Christus is ons dissipelskap reeks van drie opeenvolgende kursusse. Dit help gelowiges om toegerus en geaktiveer te word in die werk van die Here.

Betrek
Leer God ken en word deel van Sy familie

Bou
Word meer soos Jesus in karakter en leefwyse

Bemagtig
Word toegerus as ’n bedienaar wat die missie van God uitvoer
Hierdie dissipelskap aanbiedinge vind op Sondae om 17:00 by die kerk plaas, waar jy die geleentheid het om saam te leer, groei en toegerus te word in jou geloof. Sluit aan en word deel van hierdie dissipelskap reis. Om in te skryf, druk op die knoppie hieronder.