Author: Joubert van der Linde
-
Wie is die HERE? Ontdek die Ware God
Het jy al ooit gewonder wie is die HERE, werklik? Hierdie vraag weerklink deur die mens se geskiedenis en vandag is dit nogsteeds van toepassing. Maar Farao antwoord: Wie is die HERE na wie se stem ek moet luister om Israel te laat trek? Ek ken die HERE nie, en ek sal Israel ook nie… Read more
-
Wat is jou identiteit in Christus? Sout en Lig
Jesus se woorde aan Sy dissipels is duidelik: “Julle is die sout van die aarde en julle is die lig van die wêreld.” Dit is meer as net ‘n opdrag; dis ‘n verklaring van ons identiteit. As gelowiges is ons elkeen geroep om ‘n aktiewe rol in die wêreld te speel, as sout en lig.… Read more